JOIN OUR MAILING LIST

Soek    

Afrikaanse DVDs


In 'n neutedop.
ZAR 00.01
Quick View

6 Lesings oor Christenskap.
ZAR 00.01
Quick View

Goeie reeks in 16 lesings oor profesie en Bybelse waarhede.
ZAR 00.01
Quick View

Leer hoe argeologie die Bybelse geskiedenis as waarheid bevestig.
ZAR 00.01
Quick View

Die boek Daniël duidelik verklaar in die lig van argeologiese opgrawings.
ZAR 00.01
Quick View

Waar het Noag se ark tot ruste gekom?
ZAR 00.01
Quick View

15 Lesings oor die boek Openbaring. Gebruik u Bybel wanneer u na die lesings kyk en verstaan oplaas die laaste boek in die Bybel wat so onverstaanbaar voorkom.
ZAR 00.01
Quick View

1 Lesing; 1 Skyf Die verhaal van Lasarus en die ryk man - Sommige mense beweer dit is 'n gelykenis wat Jesus vertel het, ander (sommige kerke) beweer dit is 'n ware verhaal wat Jesus aan die mense vertel het om die toestand van die dode aa
ZAR 00.01
Quick View

5 Lesings oor waarhede van die Bybel maar wat deesdae deur baie kerke verander of aangepas word om by hulle eie teologie te pas. Onderwerpe wat behandel word: Die toestand van die dode Die Ryk man en Lazarus Die wegraping en die 1000 jaa
ZAR 00.01
Quick View

7 Lesings; 2 DVDs - Sewe lesings oor gebed. Onderwerpe wat gedek word: Wat is gebed, hoe moet ons bid, waar en wanneer, hindernisse, vas en bid, en salf met olie. Hoogs aanbeveel.
ZAR 00.01
Quick View

10 Lesings 'n Reeks oor hoe ons oorwinning in Jesus kan behaal. Lr Pierre Steenberg het baie navorsing gedoen oor die gewoontes en gebruike van die mense tydens Christus se tyd op aarde, en maak dit van toepassing op sy preke.
ZAR 00.01
Quick View

8 Preke opgeneem tydens 2013 kampvergadering.
ZAR 00.01
Quick View

10 Lesings; 2 Skywe Baie interressante reeks. Prof Veith verduidelik die profesieë in Daniël en Opnbaring en die toepassing daarvan op ons vandag.
ZAR 00.01
Quick View

6 Lesings. Vir almal wat na goeie gesondheid streef.  Prof Veith kyk na die invloed van die moderne lewenstyl en voedselkwaliteit op die gesondheid van die mens. Hoogs aanbeveel. 
ZAR 00.01
Quick View

5 Lesings; 1 Disket 
ZAR 00.01
Quick View

23 Lesings. Roedolf Basson raak etlike punte aan waaroor daar baie onduidelikheid is en maak dit baie maklik. Verduidelik ook Bybelse profesieë waaroor daar baie onduidelikheid is in die wêreld. Maak seker u hou u Bybel naby om seker te ma
ZAR 00.01
Quick View

6 Lesings oor die toestand van die dode. Verskillende sprekers. Afr & Eng.
ZAR 00.01
Quick View
Terug Terug na bo