JOIN OUR MAILING LIST

Soek    

Lr Eben de Jager - Lasarus en die ryk man



{{item.currency}} {{pricing}}

Qty {{added}} Continue To Checkout

{{item.currency}} {{pricing}}
QTY

{{added}}    Continue To Checkout
{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

1 Lesing; 1 Skyf

Die verhaal van Lasarus en die ryk man - Sommige mense beweer dit is 'n gelykenis wat Jesus vertel het, ander (sommige kerke) beweer dit is 'n ware verhaal wat Jesus aan die mense vertel het om die toestand van die dode aan die hulle bekend te maak. Hierdie laserskyf bevat Eben de Jager se lesing oor Lasarus en die Ryk man waarin hy die Bybel baie goed bestudeer en met die waarheid vorendag kom.

Terug Terug na bo